Welkom by NG Kerk Leipoldtville

Luister en jou siel sal lewe!

Wie is ons?

NG Kerk Leipoldtville is ’n gevestigde geloofsgemeenskap met ’n ryke geskiedenis wat terugdateer na 31 Januarie 1905. Op dié dag is die gemeente wettig gestig toe die Ringskommissie saam met lidmate van die Sandveldwyk byeengekom het om ’n afsonderlike gemeente te vorm. Die gemeente en die dorpie is Leipoldtville genoem ter erkenning aan ds. C. F. Leipoldt.

Sedert sy ontstaan dien NG Kerk Leipoldtville die Here en die gemeenskap met toewyding en geloof. Geleë in ’n dorp wat al meer as ’n eeu lank sy rustige tempo en eenvoudige leefstyl behou het, weerspieël die gemeente dieselfde waardes van gemeenskap, rus en verbondenheid. Hier vind mense steeds ’n plek om weg te breek van die gejaagtheid van die stad en saam God te dien in eenvoud en opregtheid.

Kyk terug na ons Kuierfees 2026!

Kyk na ons volledige 2026 kalender:

Ons genade spoor in die sandveld!

Ons Bestuur

gideon en raffaella

Ds. Gideon Basson & Raffealla Basson

kerkraad

Huidige Kerkraad:
Niekie Visser, Pieter Enderstein, Pieter Laubscher, Henk van Zyl, Thys Engelbrecht, Wilhelm Visser, Wimpie Louw, Peet Mocke, Elsabe Carstens, Annette Gilham, Hilda du Preez, Buks Marais, Henno Visser, Gideon Basson.
Afwesig: Bertu Niewoudt, Gideon Carstens, Johnie Enderstein

personeel

Personeel: Corlia Carstens, Elsabe Carstens, Mari van der Westhuizen, Carol Loubser

Ons Gronde