๐๐ฟ๐ฒ๐ฑ๐ถ๐ฒ๐ป๐ โ ๐ฎ๐ฎ ๐ ๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ
๐๐ฆ๐ญ๐ฆ๐ช ๐ฅ๐ฆ๐ถ๐ณ ๐๐ด. ๐๐ช๐ฅ๐ฆ๐ฐ๐ฏ ๐๐ข๐ด๐ด๐ฐ๐ฏ
Josua roep toe die twaalf man wat hy uit die Israeliete aangewys het, een uit elke stam, en hy sรช vir hulle: โGaan by die ark van die Here julle God verby tot in die middel van die Jordaan en tel elkeen ‘n klip op die skouer, in ooreenstemming met die getal stamme van die Israeliete. Dit moet onder julle as ‘n teken dien. Wanneer julle kinders julle eendag vra: โWat beteken hierdie klippe vir u?โ moet julle vir hulle sรช die Jordaan se water is voor die verbondsark van die Here afgesny; toe die ark deur die Jordaan moes gaan, is die rivier se water afgesny; daarom is hierdie klippe vir die Israeliete ‘n blywende herinnering daaraan.โ
๐๐ฐ๐ด๐ถ๐ข 4:4-7
en, nadat Hy God daarvoor gedank het, het Hy dit gebreek en gesรช: โDit is my liggaam; dit is vir jรบlle. Gebruik dit tot my gedagtenis.โ Net so ook het Hy nรก die maaltyd die beker geneem en gesรช: โHierdie beker is die nuwe verbond, wat deur my bloed beseรซl is. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.โ Elke keer as julle van hierdie brood eet en uit die beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.
1 ๐๐ฐ๐ณ๐ช๐ฏ๐ต๐ช๐ฆฬ๐ณ๐ด 11:24-26


