๐๐ฟ๐ฒ๐ฑ๐ถ๐ฒ๐ป๐ โ ๐ญ๐ฎ ๐๐ฝ๐ฟ๐ถ๐น ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ
๐๐ฆ๐ญ๐ฆ๐ช ๐ฅ๐ฆ๐ถ๐ณ ๐๐ด. ๐๐ข๐ฏ ๐ท๐ข๐ฏ ๐๐ค๐ฉ๐ฐ๐ฐ๐ณ
Kom ons vier ons vergifnis, ons versoening en ons kindskap van God met oorgawe.
Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesรช: โEk is dors.โ
๐๐ฐ๐ฉ๐ข๐ฏ๐ฏ๐ฆ๐ด 19:28
Want hierdie dinge het gebeur, dat die Skrif vervul sou word: Geen been van Hom sal gebreek word nie.
๐๐ฐ๐ฉ๐ข๐ฏ๐ฏ๐ฆ๐ด 19:36

