leipoldtville kuierfees kaartjie cover

Dringende Aankondiging

As feeskomitee en Kerkraad vra ons opreg verskoning met die koop van kaartjies aanlyn vir die fees.

Ons het ons vasgeloop in die staat en SARS se ratwerk.

Ons fees sal soos in die verlede oop wees vir die aankoop van kaartjies voor die tyd of by die hekke.

Jammer hieroor, dit gaan egter geen verskil maak aan n gatskop fees.