whatsapp image 2026 03 19 at 11.06.43 (1)

Erediens – 22 Maart 2026

๐—˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€ โ€“ ๐Ÿฎ๐Ÿฎ ๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ
๐˜Ž๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ช ๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ถ๐˜ณ ๐˜‹๐˜ด. ๐˜Ž๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฐ๐˜ฏ ๐˜‰๐˜ข๐˜ด๐˜ด๐˜ฐ๐˜ฏ

Josua roep toe die twaalf man wat hy uit die Israeliete aangewys het, een uit elke stam, en hy sรช vir hulle: โ€œGaan by die ark van die Here julle God verby tot in die middel van die Jordaan en tel elkeen ‘n klip op die skouer, in ooreenstemming met die getal stamme van die Israeliete. Dit moet onder julle as ‘n teken dien. Wanneer julle kinders julle eendag vra: โ€˜Wat beteken hierdie klippe vir u?โ€™ moet julle vir hulle sรช die Jordaan se water is voor die verbondsark van die Here afgesny; toe die ark deur die Jordaan moes gaan, is die rivier se water afgesny; daarom is hierdie klippe vir die Israeliete ‘n blywende herinnering daaraan.โ€
๐˜‘๐˜ฐ๐˜ด๐˜ถ๐˜ข 4:4-7

en, nadat Hy God daarvoor gedank het, het Hy dit gebreek en gesรช: โ€œDit is my liggaam; dit is vir jรบlle. Gebruik dit tot my gedagtenis.โ€ Net so ook het Hy nรก die maaltyd die beker geneem en gesรช: โ€œHierdie beker is die nuwe verbond, wat deur my bloed beseรซl is. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.โ€ Elke keer as julle van hierdie brood eet en uit die beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.
1 ๐˜’๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ช๐˜ฏ๐˜ต๐˜ช๐˜ฆฬˆ๐˜ณ๐˜ด 11:24-26

whatsapp image 2026 03 19 at 11.06.43