whatsapp image 2026 07 01 at 15.16.20

Erediens – 28 Junie 2026

๐—˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€ โ€“ 28 ๐—๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ
๐˜Ž๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ช ๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ถ๐˜ณ ๐˜‹๐˜ด. ๐˜Ž๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฐ๐˜ฏ ๐˜‰๐˜ข๐˜ด๐˜ด๐˜ฐ๐˜ฏ

Phroneo/Proneito/Gesindheid

Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing โ€“ maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe. Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoรซr ag as homself. Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan diรฉ van ander. Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van ‘n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.
๐˜๐˜ช๐˜ญ๐˜ช๐˜ฑ๐˜ฑ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ด๐˜ฆ 2:1-8

Afkondiginge vir die week:
Sondag 28 Junie
Deuroffers – Dankoffer

Verjaarsdae
28ste – De Jongh van Zyl
29ste – Pieter-Jan van Zyl
30ste – Nina Visser, Liezecke Louw & Willie Voigt
4de Julie – Marรฌ vd Westhuizen
Kinders
2de Julie – Wilru Louw