ONS GENADE SPOOR IN DIE SANDVELD

Op 31 Januarie 1905 het die Ringskommissie, bestaande uit ds. M. C. Mostert van Porterville, ds. Wouter de Vos de Wet van Piketberg en ds. C. A. Neethling van Nieuwoudtville, lidmate van die Sandveldwyk op Onderlangvlei ontmoet, ten einde het Zandveld tot eene afzonderlyke gemeente te fomeeren. Die gemeente word as wettig gestig verklaar en saam met die dorpie LEIPOLDTVILLE genoem uit erkenlikheid aan ds. C. F. Leipoldt. 

Uit die argiewe

NG Kerk Leipoldtville in 2025