Ds. Gideon Basson is Saterdag oggend om 10:10 op RSG, Sue Payler se program Saterdag Sprankel.
Hulle het hom geskakel en hy gaan vir die wêreld vertel van die kuierfees wat volgende Saterdag plaasvind.
Indien jy nog nie jou kaartjie gekoop het nie, jy kan hulle by die hek ook koop!

