69143461 9bb5 4633 9122 9897bb6dd171

Erediens – 25 Januarie 2026

𝗘𝗿𝗲𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 – 𝟮𝟱 𝗝𝗮𝗻𝘂𝗮𝗿𝗶𝗲 𝟮𝟬𝟮𝟲
𝘎𝘦𝘭𝘦𝘪 𝘥𝘦𝘶𝘳 𝘋𝘴. 𝘎𝘦𝘳𝘵 𝘝𝘰𝘳𝘴𝘵𝘦𝘳

✨ Sien dit wat mooi en goed is raak, en ontdek die skoonheid van die lewe.

Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê.
Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees.
𝘔𝘢𝘵𝘵𝘦𝘶𝘴 6:22&23