whatsapp image 2026 02 07 at 08.40.23

Liewe gemeente

Die kerkraad vra verskoning maar omstandighede buite ons beheer maak dat ons die nagmaal van Sondag verskuif na volgende Sondag.

Ons gaan hierdie naweek net ons basaar hê en dan volgende Sondag 15 Februarie ons nagmaal.

Ons sien mekaar môre by ons spitbraai en liefdeskuier.

❤️

Shopping Basket