whatsapp image 2026 02 04 at 16.06.35 (1)

Slip & Slide by die Liefdesbasaar

𝗡𝗚 𝗞𝗘𝗥𝗞 𝗟𝗘𝗜𝗣𝗢𝗟𝗗𝗧𝗩𝗜𝗟𝗟𝗘
𝘓𝘪𝘦𝘧𝘥𝘦𝘴𝘣𝘢𝘴𝘢𝘢𝘳 𝘮𝘦𝘵 𝘚𝘱𝘪𝘵𝘣𝘳𝘢𝘢𝘪

Kom vier die gees van liefde en samewyn by ons jaarlikse liefdesbraai! 🩷

📅 7 Februarie 2026
🕓 16:00
📍 NG Kerk Leipoldtville

𝗦𝗟𝗜𝗣 & 𝗦𝗟𝗜𝗗𝗘

  • R100 per kind bo 10
  • R80 per kind onder 10

𝗦𝗽𝗶𝘁𝗯𝗿𝗮𝗮𝗶 𝗲𝘁𝗲 𝘁𝗲𝗲𝗻

  • R120 vir volwassenes.
  • R100 vir laerskool leerders & pensionarisse.

Sien uit na Marktafels, Opveil Artikels, Kerrie & Rys, Basaarpoeding en vele meer.

📞 𝗩𝗶𝗿 𝗸𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝘀 𝗸𝗼𝗻𝘁𝗮𝗸:
Corlia: 083 632 4284
Mari: 083 231 2000
📞 𝗩𝗶𝗿 𝗮𝗹𝗴𝗲𝗺𝗲𝗻𝗲 𝗻𝗮𝘃𝗿𝗮𝗲 𝗸𝗼𝗻𝘁𝗮𝗸:
Elsabe Carstens: 083 225 6536

𝘒𝘢𝘢𝘳𝘵𝘫𝘪𝘦 𝘷𝘦𝘳𝘬𝘰𝘱𝘦 𝘴𝘭𝘶𝘪𝘵 28 𝘑𝘢𝘯𝘶𝘢𝘳𝘪𝘦 2026.