Saterdag, 21 Maart 2026 vanaf 18:00
📍 Leipoldtville Kerkgronde
Kom geniet ’n aand van heerlike kos, kuier en wêreldgeure! Ons neem jou op ’n kulinêre reis met disse uit Spanje, Griekeland, Japan en Amerika.
🍴 Geen kaartjies nodig nie – besoek eenvoudig elke stalletjie en proe die verskillende lande se smake.
🥤 Bring jou eie drinkgoed en glase
💳 Kaartfasiliteite beskikbaar
Kom kuier saam en beleef ’n aand vol lekkerte en geselligheid!
📞 Kontak Elsabe Carstens by 083 225 6536 vir meer inligting

