whatsapp image 2026 05 19 at 16.36.17

Pinkster Erediens – 24 Mei 2026

๐—˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€ โ€“ ๐Ÿฎ๐Ÿฐ ๐— ๐—ฒ๐—ถ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ
๐˜Ž๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ช ๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ถ๐˜ณ ๐˜‹๐˜ด. ๐˜Ž๐˜ช๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฐ๐˜ฏ ๐˜‰๐˜ข๐˜ด๐˜ด๐˜ฐ๐˜ฏ

Pinksterfees & Nagmaal

Toe staan Petrus saam met die elf ander apostels op en onder leiding van die Heilige Gees spreek hy die mense toe: โ€œJode en julle almal wat in Jerusalem woon, ek moet vir julle verduidelik wat gebeur het. Luister na wat ek gaan sรช: Hierdie mense is nie dronk soos julle dink nie, want dit is nog maar nege-uur in die mรดre. Nee, hier gebeur wat God deur die profeet Joรซl gesรช het: โ€œSรณ sal dit in die laaste dae wees, sรช God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense sal drome droom. Ja, op my dienaars en my dienaresse sal Ek in daardie dae my Gees uitstort, en hulle sal as profete optree. Ek sal tekens bo in die lug en wonders onder op die aarde gee: bloed en vuur en rookwolke. Die son sal pikdonker word en die maan bloedrooi voordat die groot en glorieryke dag van die Here kom. So sal dit dan wees: elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
๐˜๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฅ. 2:14-21

Gemeentekuier na afloop van die erediens.