Kom beleef ’n kragtige week van geloof, aanbidding en die werking van die Heilige Gees saam met Ds. Gideon Basson.
📖 “Saam gesels Pinkster in wyke”
Lees: Eksodus 25 – 40
🗓 17 Mei – 24 Mei 2026
Nooi jou familie en vriende en kom ervaar God se teenwoordigheid op ’n besondere manier. 🙏✨

