whatsapp image 2026 06 10 at 10.35.49

Erediens – 14 Junie 2026

๐—˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€ โ€“ 14 ๐—๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ
๐˜‹๐˜ด. ๐˜•๐˜ช๐˜ค๐˜ฐ๐˜ญ ๐˜š๐˜ฎ๐˜ช๐˜ต

In woorde ge-anker!

โ€œJulle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesรช het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. En julle ken die weg na die plek waarheen Ek gaan.โ€
๐˜‘๐˜ฐ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ด 14:1-4

“…en ons het dit as ‘n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel waar Jesus as voorloper vir ons ingegaan het, Hy wat volgens die orde van Melgisรฉdek ‘n hoรซpriester geword het vir ewig.”
๐˜๐˜ฆ๐˜ฃ๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ฆฬˆ๐˜ณ๐˜ด 6:19-20