whatsapp image 2026 07 17 at 09.17.48

Erediens – 19 Julie 2026

π—˜π—Ώπ—²π—±π—Άπ—²π—»π˜€ – 19 Julie 2026
𝘎𝘦𝘭𝘦π˜ͺ π˜₯𝘦𝘢𝘳 π˜‹π˜΄. 𝘎π˜ͺπ˜₯𝘦𝘰𝘯 π˜‰π˜’π˜΄π˜΄π˜°π˜―

Verhoudings

“om oor dag en nag te heers en om lig en donker van mekaar te skei. En God het gesien dit is goed.”
Gen. 1:18

“Kragtens die genade wat aan my gegee is, sΓͺ ek vir elkeen van julle: Moenie van jouself meer dink as wat jy behoort te dink nie. Nee, lΓͺ jou liewer daarop toe om beskeie te wees in ooreenstemming met die maat van geloof wat God aan elkeen toebedeel het. Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar.”
Rom. 12:3-5

“Maar Rut het geantwoord: β€œMoet my tog nie dwing om van u af weg te gaan en om om te draai nie, want waar u gaan, sal ek gaan; waar u bly, sal ek bly; u volk is my volk; u God is my God; waar u sterf, sal ek sterf en daar sal ek begrawe word. Ek lΓͺ ‘n eed af voor die Here: net die dood sal ons skei.”
Rut 1:16-17