๐๐ฟ๐ฒ๐ฑ๐ถ๐ฒ๐ป๐ โ ๐ญ๐ฌ ๐ ๐ฒ๐ถ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ
๐๐ฆ๐ญ๐ฆ๐ช ๐ฅ๐ฆ๐ถ๐ณ ๐๐ด. ๐๐ช๐ฅ๐ฆ๐ฐ๐ฏ ๐๐ข๐ด๐ด๐ฐ๐ฏ
Op pad na die toekoms: Deel 9
Moses het vir die Here gesรช: โU sรช vir my ek moet die volk wegneem, maar U sรช nie vir my wie U saam met my sal stuur nie. U het gesรช: โEk ken jou, Ek is tevrede met jou.โ Daarom vra ek nou, as U regtig tevrede is met my, sรช vir my wat U wil doen, sodat ek U ook kan ken, en kan weet U is tevrede met my. Onthou, hierdie volk is u eie volk.โ Die Here het gevra: โMoet Ek self saamgaan en jou na die land bring?โ Moses het vir Hom gesรช: โAs U nie self met ons saamgaan nie, dan moet U ons nie laat weggaan van hier nie. Hoe sal ons weet dat U tevrede is met ons, met my en met u volk, as U nie met ons saamgaan nie? Ek en u volk sal weet ons is anders as al die volke op die aarde as U self saam met ons gaan.โ Die Here het vir Moses gesรช: โOok dรญt wat jy nou gevra het, sal Ek doen, want Ek is tevrede met jou en Ek ken jou.โ Toe sรช Moses: โEk wil U asseblief sien wanneer U, die Koning, verskyn.โ Maar die Here het gesรช: โDit sal blink as Ek voor jou verbygaan en Ek sal my Naam โdie Hereโ hard sรช sodat jy dit hoor. Ek besluit self vir wie Ek genadig en goed wil wees. Maar jy mag nie my gesig sien nie, want as iemand My sien, dan sal hy sterf.โ Die Here het ook gesรช: โHier is ‘n plek by My waar jy op ‘n rots kan staan. Wanneer die lig verbykom, die lig wat om My, die Koning, is wanneer Ek verskyn, dan sal Ek jou in ‘n skeur in die rots sit en jou met my hand toemaak totdat Ek verby is. Dan sal Ek my hand wegneem, en jy sal my rug sien, maar nie my gesig nie. Niemand mag my gesig sien nie.โ
๐๐ฌ๐ด๐ฐ๐ฅ๐ถ๐ด 33:12-23

