Ons nooi alle vroue uit na ons Wêreldbiddag byeenkoms Donderdagaand 5 Maart om 18:30 in die kerk.
Ons almal, dwarsoor die wêreld, word weer genooi deur die vroue van Nigerië .
Die tema wat hul gekies het is
Matt. 11:28.
Kom tot rus.
Vir die aand is die volgende belangrik:
Trek n helderkleurige rok aan
Sit ń doek op jou kop.
Elsabe sal reël met 2 vroue vir ons n branderige tamatiesmoor te maak .
Raffealla sal rys kook .
Die logistiek sal Ds. Gideon en die koster reël.

